We will gladly suggest Hanlin Lodge. It is a place to relax and just enjoy….”WH on Tripadvisor
Afternoon – Stories from the Farm
Plaaskind isn’t just a book—it’s a barefoot boy with a heart full of wonder…
Andries is ʼn boerseun in murg en been. Al wat hy wil doen is boer, visvang, jag, en natuurlik saam met Ozzie en Frans op die plaas rondloop op soek na nuwe avonture.
Geniet die plaaslewe saam met hom en sy maats en beleef die alledaagse dinge op die plaas wat soms lei tot baie pret, groot opgewondenheid en ʼn paar noue ontkominge…